ALGEMENE GROOTBOEK 2.11
Aktiwiteit 2.11
Transaksies van Black Kommissie-agente
vir November 2000, eienaar D. Black:
1.
D. Black begin
vandag sake doen met kapitaaal van R500 000.
2.
Betaal per tjek
vir advertensie, R1000
3.
Betaal huur per
tjek, R1200
4.
Betaal per tjek
vir druk werk, R550.
5.
Betaal per tjek
vir skryfbehoeftes, R400.
6.
Betaal Eskom R1200,
per tjek vir krag
7.
Betaal vir Water
aan munisipalititeit, R350 per tjek.
8.
Koop
kantoormeubels per tjek, R320
9.
Kommissie
ontvang, R4356.
10. Betaal per tjek vir skryfpapier en koeverte, R423
11. Betaal die salarisse, R5 500
12. Kontant ontvangste vir Kommissie, R2347.
Opdrag:
Doen die algemene
grootboekrekeninge van elke transaksie.
Comments
Post a Comment