ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.10

Aktiwiteit 2.10
Transaksies van Small toerustingverhuuders vir oktober 2000, eienaar T. Small:
1.    T. Small begin vandag sake doen met R30 000 in die bank.
2.    Betaal huur per tjek, R150
3.    Stuur tjek vir handslisensie, R170
4.    Betaal eindomsbelasting per tjek, R134
5.    Koop toerusting om te verhuuren betaal per tjek, R1500
6.    Stuur vandag n tjek van R200 vir n telefoonrekening wat ontvang is.
7.    Kontant ontvang vir huur van toerusting, R550.
8.    Betaal Eskom R100, per tjek vir krag
9.    Kontant ontvang vir huur van toerusting, R240.
10. Betaal algemene uitgawes per tjek, R156
11. Betaal R760 per tjek vir bykomende huurtoerusting gekoop.
12. Betaal lone per tjek, R120
13. Betaal R50 per tjek aan die Stadsraad vir Water.
14. Kontant ontvang vir huur van toerusting, R330.
15. Koop afleweringsvoertuig per tjek, R650
16. Huurontvangste, R475
Opdrag:

Doen die algemene grootboekrekeninge van elke transaksie.

Comments