ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.9

Aktiwiteit 2.9
Transaksies van Uys-elektrisiene vir April 2000, eienaar U. Schikerling:
1.    U Schikerling deponeer R250 000 as sy kapitaalbydrae in die lopende rekening van die sakeonderneming Uys-elektrisiens.  Kwitasie 001 word aan hom uitgereik.
2.    Koop gereedskap van Lukas Handelaars en betaal per tjek, R16 000.
3.    Betaal die Munisipaliteit per tjek vir die handelslisensie.
4.    Reik tjek uit aan Williams Handelaars vir skryfbehoeftes gekoop, R800.
5.    Reik n tjek uit aan Nkana winkels vir skoonmaakmateriaal gekoop,R200.
6.    Koop n afleweringswa van Vincent Motors en betaal per tjek, R150 000.
7.    Betaal die telefoonrekening per tjek, R 1100.
8.    Kontant ontvang vir dienste gelewer, volgens kasregisterrol, R2810.
9.    Koop n liaseerkabinet R1300, n lessenaar R1200 en n tikmasjien R700 van Kantoormeubileerders en betaal per tjek.
10.                      Reik Tjek uit vir R3100 aan die stadstesourier ter betaling van water en elektrisiteit.
11.                      Kontant tjek vir R700 word gewissel ter betaaling van lone.
12.                      Kontant ontvang vir dienste gelewer volgend kasregisterrol, R14700.


Comments