BRONDOKUMENTE- POWERPOINT
BRONDOKUMENTE
uBEWYS DAT TRANSAKSIES TUSSEN DIE BESIGHEID EN N PERSOON PLAAS GEVIND HET.
TJEK
TJEKTEENBLAD
TREKKER? PERSON WAT DIE TJEK UITSKRYF.
BEGUNSTIGE? DIE PERSOON WAT DIE GELD ONTVANG.
BETROKKENE? DIE BANK WAT OP DIE TJEK GEDRUK IS.
DEPOSITOSTROKKIE
VORM WAT JY INVUL AS JY GELD IN N
BANK REKENING INBETAAL.
KWITANSIE
DUPLIKAAT KWITANSIE
DOKUMENT WAT N BESIGHEID UITREIK AS
BEWYS DAT GELD ONTVANG IS.
KASREGISTERSTROKIE
KASREGISTERROL
GEREELD KLEIN BETALINGS ONTVANG
-KASREGISTERSTROKIE WORD IN DUPLIKAAT GEDRUK
VAT GO SAAM:
UITGAWES
| ||||
TJEKTEENBLAD
| ||||
Comments
Post a Comment