NETBAL TOER 2017

NETBAL TOER 2017

DIE JAARLIKSE NETBAL TOER VIND PLAAS DIE JAAR IN DIE JUNIE VAKANSIE!

WAARHEEN TOER ONS??

ONS TOER NAMIBIA TOE!!!


KYK GERUS NA N PAAR VIDEOS:

WINDHOEK HIGH SCHOOL SPIRIT

WINDHOEK HIGH SCHOOL

WINDHOEK GYMNASIUM


Al ons sport spanne gaan op die toer gaan. Ons beplan om met so ongeveer 6 busse af te ry.
 Ons vertrek op die 20 Junie om 03:00 vm.
En sal dan terug keer op die 1 Julie 2017.

Die kostes beloop R8700.00
- Dit sluit in verblyf vir die hele tyd.
- Petrol geld.
-R100 per dag vir aandete.

> Leerders sal voorsien word met oggend en middagetes.

Benodighede:
1. Bybel
2. Beddegoed asook jou eie kussing
3 Al jou sport klere en toerusting
4. Jou eie medisyne
5. Pad kos
6. Badsakkie
7. Warm klere
8. Swemklere
9. Handhoeke
10.HOPE ENERGIE!!

Vir enige verdere navra skakel gerus vir Juffrou Zanria van Schalkwyk 
0727449118
vzanria@gmail.com

Comments