Posts

Showing posts from May, 2017

OUER AAND

WOENSDAG 24 MEI 2017 MAAK ASB VROEGTUIDIG N AFSPRAAK MET DIE BETROKKE JUFFROU WAT U WIL KOM SIEN OM TE VERSEKER DAT U N PLEK KRY. KONTAK BESONDERHEDE 0727449118 KLASKAMER 21 C GROETE

MOTIVATION

Image
MOTIVATION FOR THE WEEK

NETBAL TOER 2017

Image
NETBAL TOER 2017 DIE JAARLIKSE NETBAL TOER VIND PLAAS DIE JAAR IN DIE JUNIE VAKANSIE! WAARHEEN TOER ONS?? ONS TOER NAMIBIA TOE!!! KYK GERUS NA N PAAR VIDEOS: WINDHOEK HIGH SCHOOL SPIRIT WINDHOEK HIGH SCHOOL WINDHOEK GYMNASIUM Al ons sport spanne gaan op die toer gaan. Ons beplan om met so ongeveer 6 busse af te ry.  Ons vertrek op die 20 Junie om 03:00 vm. En sal dan terug keer op die 1 Julie 2017. Die kostes beloop R8700.00 - Dit sluit in verblyf vir die hele tyd. - Petrol geld. -R100 per dag vir aandete. > Leerders sal voorsien word met oggend en middagetes. Benodighede: 1. Bybel 2. Beddegoed asook jou eie kussing 3 Al jou sport klere en toerusting 4. Jou eie medisyne 5. Pad kos 6. Badsakkie 7. Warm klere 8. Swemklere 9. Handhoeke 10. HOPE ENERGIE!! Vir enige verdere navra skakel gerus vir Juffrou Zanria van Schalkwyk  0727449118 vzanria@gmail.com

ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.11 MEMO

     BANK   (B) Nov-00 1 KAPITAAL   500 000   Nov-00 2 ADVERTENSIE   1 000     9 LOPENDE INKOMSTE   4 356     3 HUURUITGAWE   1 200     12 LOPENDE INKOMSTE   2 347     4 DRUK WERK   550                 5 SKRYFBEHOEFTES   400                 6 WATER EN ELKT   1200                 7 WATER EN ELKT   350                 8 TOERUSTING   320                 10 SKRYFBEHOEFTES   423                 11 SALARISSE   5  500                                                                

ALGEMENE GROOTBOEK 2.11

Aktiwiteit 2.11 Transaksies van Black Kommissie-agente vir November 2000, eienaar D. Black: 1.     D. Black begin vandag sake doen met kapitaaal van R500 000. 2.     Betaal per tjek vir advertensie, R1000 3.     Betaal huur per tjek, R1200 4.     Betaal per tjek vir druk werk, R550. 5.     Betaal per tjek vir skryfbehoeftes, R400. 6.     Betaal Eskom R1200, per tjek vir krag 7.     Betaal vir Water aan munisipalititeit, R350 per tjek. 8.     Koop kantoormeubels per tjek, R320 9.     Kommissie ontvang, R4356. 10. Betaal per tjek vir skryfpapier en koeverte, R423 11. Betaal die salarisse, R5 500 12. Kontant ontvangste vir Kommissie, R2347. Opdrag: Doen die algemene grootboekrekeninge van elke transaksie.

ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.10 MEMO

     BANK   (B) OKT 2000 1 KAPITAAL 30 000 OKT 2000 2 HUURUITGAWE 150 7 HUURINKOMSTES 550 3 HANDELSLISENSIE 170 9 HUURINKOMSTES 240 4 GROND EN GEBOUE 134 14 HUURINKOMSTES 330 5 TOERUSTING 1500 16 HUURINKOMSTES 475 6 TELEFOON 200 8 WATER & ELEKT 100 10 UITGAWES 156 11 TOERUSTING 760 12 LONE 120 13 WATER & ELEKT 50 15 VOERTUIE 650 KAPITAAL (E ) OKT  1 BANK 30000

ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.10

Aktiwiteit 2.10 Transaksies van Small toerustingverhuuders vir oktober 2000, eienaar T. Small: 1.     T. Small begin vandag sake doen met R30 000 in die bank. 2.     Betaal huur per tjek, R150 3.     Stuur tjek vir handslisensie, R170 4.     Betaal eindomsbelasting per tjek, R134 5.     Koop toerusting om te verhuuren betaal per tjek, R1500 6.     Stuur vandag n tjek van R200 vir n telefoonrekening wat ontvang is. 7.     Kontant ontvang vir huur van toerusting, R550. 8.     Betaal Eskom R100, per tjek vir krag 9.     Kontant ontvang vir huur van toerusting, R240. 10. Betaal algemene uitgawes per tjek, R156 11. Betaal R760 per tjek vir bykomende huurtoerusting gekoop. 12. Betaal lone per tjek, R120 13. Betaal R50 per tjek aan die Stadsraad vir Water. 14. Kontant ontvang vir huur van toerusting, R330. 15. Koop afleweringsvoertuig per tjek, R650 16. Huurontvangste, R475 Opdrag: Doen die algemene grootboekrekeninge van elke transaksie.

ALGEMENE GROOTBOEK AKTIWITEIT 2.9

Aktiwiteit 2.9 Transaksies van Uys-elektrisiene vir April 2000, eienaar U. Schikerling: 1.     U Schikerling deponeer R250 000 as sy kapitaalbydrae in die lopende rekening van die sakeonderneming Uys-elektrisiens.  Kwitasie 001 word aan hom uitgereik. 2.     Koop gereedskap van Lukas Handelaars en betaal per tjek, R16 000. 3.     Betaal die Munisipaliteit per tjek vir die handelslisensie. 4.     Reik tjek uit aan Williams Handelaars vir skryfbehoeftes gekoop, R800. 5.     Reik n tjek uit aan Nkana winkels vir skoonmaakmateriaal gekoop,R200. 6.     Koop n afleweringswa van Vincent Motors en betaal per tjek, R150 000. 7.     Betaal die telefoonrekening per tjek, R 1100. 8.     Kontant ontvang vir dienste gelewer, volgens kasregisterrol, R2810. 9.     Koop n liaseerkabinet R1300, n lessenaar R1200 en n tikmasjien R700 van Kantoormeubileerders en betaal per tjek. 10.                       Reik Tjek uit vir R3100 aan die stadstesourier ter betaling van water en elektr